Allegaartjie 2 – Program 36

Ruan Wepener gesels in vandag se Allegaartjie oor sy musiek. Foto: highschoolsuperstar.co.za

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter in Bobaasberoepe met ʼn mediese konsultant oor haar beroep. Barbara Louw van Inter Trauma Nexus gee raad oor trauma en ons gesels met die sanger, Ruan Wepener.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae