Allegaartjie 2 – Program 37

Deon Meyer is lankal nie meer ‘n nuweling op die boekrakke nie en nou gaan ons al hoe meer van sy werk op die grootskerm sien. Foto: deonmeyer.com

In hierdie Dinsdag se aflewering van Allegaartjie bespreek ons spanbousessies en kinderarbeid in die laaste aflewering van “Jou regte in die werkplek”. Susan Hepple praat oor vitamien-aanvullings en ons kuier by die skrywer, Deon Meyer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae