Allegaartjie 2 – Program 38

In die laaste aflewering van ons gesprekreeks met Hettie Brittz, gesels Susan Lombaard met haar oor die manipulasiemonster.

In vandag se Allegaartjie gesels Hettie Brittz in die laaste aflewering van Immergroen Ouerskap oor die manipulasiemonster. Ons bespreek hulp vir die versorger en lewensmaats in ons gesprek oor Alzheimer se siekte en Dementia, en Karin Venter gesels oor Helpende Hand se skaduwerk-veldtog wat binnekort afskop.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae