Allegaartjie 2 – Program 40

Die Afrikaanse rockgroep, Glaskas, verklap ‘n geheim of twee in hulle onderhoud met Inge Strydom in Vernames Verklap.

In vandag se Allegaartjie gesels Inge Strydom met Glaskas in Vernames Verklap. Hans du Plessis en Theresa Papenfus bespreek NP van Wyk Louw se boek Raka en Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, gaan kuier op die stel van die nuwe rolprent Musiek vir die Agtergrond.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae