Allegaartjie 2 – Program 41

Wessel Pretorius was een van die wenners by vanjaar se Fiëstas, wat met die meeste toekennings weggestap het. Foto: Phillip Bruwer

In hierdie Allegaartjie gaan vind Karin Venter van Bobaasberoepe meer uit oor spesiale onderwys. Ons gesels met Karin Hougaard en bring vir jou ʼn verslag oor die Fiësta-toekennings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae