Allegaartjie 2 – Program 43

Ons vertel jou meer oor die Feed a Child projek. Foto: feedachild.co.za

Ons vertel jou meer oor die Feed a Child projek. Foto: feedachild.co.za

In hierdie Allegaartjie bespreek ons aggressie in ons gespreksreeks oor Alzheimers en ander vorme van Demensie. Ons volg ook op met Maroela Media en hoor hoe dit met hulle Groot Trek-veldtog gaan en ons vertel jou meer oor die Feed-a-Child-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae