Allegaartjie 2 – Program 44

Quentin Meyer vertel jou meer van sy nuutste projek waar hy die hoofstad se standbeelde en geskiedkunidge grafte skoonmaak.

In hierdie Donderdag-aflewering van Allegaartjie begin ons ʼn splinternuwe gespreksreeks wat handel oor koffie. Ons gesels ook met een van Suid-Afrika se bekroonde sjefs, Chantell Dartnell en ons hoor by Quentin Meyer watter standbeelde hy beplan om volgende skoon te maak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae