Allegaartjie 2 – Program 46

Sarel Fourie kuier in die Allegaartjie-ateljee. Foto: realsarelfourie.com

Sarel Fourie kuier in die Allegaartjie-ateljee. Foto: realsarelfourie.com

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn brilopmaker oor die optometrie-veld in Bobaasberoepe. Ons kuier ook by die sanger, Johan van der Merwe, en gesels met Sarel Fourie oor sy musiek en oor hoe Chris Chameleon sy rol vertolk het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae