Allegaartjie 2 – Program 47

Ons vertel jou meer oor animasietegnologie wat die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf onherroeplik gaan verander.

In ons Dinsdag-aflewering van Allegaartjie bespreek Marilize Grobbelaar die effek van ʼn langdurige sittery op die liggaam en sy gee ook wenke oor wat jy kan doen om dié effekte te voorkom. Susan Hepple bespreek neuronbane in ons gesprekreeks oor breinkrag en Burger Meyer gesels met ʼn animasie-ateljee oor nuwe tegnologie wat voordele inhou vir Suid-Afrika se rolprentbedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae