Allegaartjie 2 – Program 48

F Wilson Mode het die voorblad van die internasionale tydskryf Shimmer gehaal na hulle vertoning by die Las Vegas modeweek in Amerika. Foto: fwilson.co.za

In vandag se Allegaartjie bespreek Denise Fredericks die versorgingsopsies vir pasiente in ons gesprekreeks oor Alzheimers en Dementia. Ons gesels ook weer met die Botha-broers van die ontwerpersetiket, F Wilson Mode, oor die Las Vegas Modeweek en vertel jou meer van vanjaar se Lekkerlit-kompetisie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae