Allegaartjie 2 – Program 49

Die Vraag gesels oor hulle musiek en vertel hulle wil klassisme aanspreek.

In hierdie Donderdag se Allegaartjie vertel ons jou meer oor die kompetisies vir baristas in ons koffiereeks. Daar is ook binnekort ʼn nuwe realiteitskookprogram met die naam Kokkedoor en ons gesels met die aanbieder en beoordelaars en ons praat met Michelle Botha en Edrien Erasmus oor die zef rap-groep, Die Vraag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae