Allegaartjie 2 – Program 5

In hierdie Vrydag se Allegaartjie vra ons joernalis, Inge Strydom, vir Zetske van Pletzen om ʼn paar geheime oor haarself te verklap. Mariska le Grange vertel ons meer oor haar eerste boek, Prinses Pippie Verjaar en ons kuier by die span van die nuwe Afrikaanse rolprent, Klein Karoo.

Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, doen verslag oor Klein Karoo ‘n nuwe Afrikaanse rolprent.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae