Allegaartjie 2 – Program 50

Hans du Plessis en Theresa Papenfus gesels oor Afrikaanse spanningsverhale in vandag se Allegaartjie. Foto: lapa.co.za

In vandag se Allegaartjie gesels Inge Strydom met die sangpaar Vivere. Hans du Plessis en Theresa Papenfus bespreek die Afrikaanse spanningsverhaal genre en ons kuier by Shannon Page wat die Highs School Superster talentkompetisie gewen het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae