Allegaartjie 2 – Program 51

Carina Diedericks-Hugo kom gesels oor haar skryfwerk en die televisiereeks wat gebaseer is op haar [email protected]

In hierdie Maandag aflewering van Allegaartjie kyk Karin Venter na ʼn predikant se roeping in Bobaasberoepe. Ons vertel jou meer oor die Wêreldwyd-projek en kuier by die skrywer van die [email protected], Carina Diedericks-Hugo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae