Allegaartjie 2 – Program 52

Burger Meyer gesels met Hein Scholtz oor sy kookboek, Munch.

Burger Meyer gesels met Hein Scholtz oor sy kookboek, Munch.

In vandag se Allegaartjie bespreek die fisioterapeut , Marilize Grobbelaar, oefening wat jy in jou kantoor kan doen. Ons kyk ook na die agt breinbeginsels en hoe jy dit in jou daaglikse lewe kan toepas en gesels met Hein Scholtz oor sy kookboek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae