Allegaartjie 2 – Program 53

Danelle van Zyl gesels met Ilze Nieuwoudt van Kraal-uitgewers oor hulle skoene-projek, wat deel vorm van die bekendstelling van die opgedateerde Treurgrond.

In hierdie Woensdag se Allegaartjie bespreek ons persoon gesentreerde versorging in ons gespreksreeks oor Alzheimers se siekte. Ons vertel jou meer oor Kraal-uitgewers se skoene-projek en gesels met Surika Beherns van PEN oor ʼn nuwe opleidingsentrum in die hoofstad.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae