Allegaartjie 2 – Program 55

Marinus van Rooyen kuier in die Allegaartjie-ateljee en vertel ons van sy musiek.

Marinus van Rooyen kuier in die Allegaartjie-ateljee en vertel ons van sy musiek.

In hierdie Vrydag-aflewering van Allegaartjie verduidelik Hans du Plessis hoekom Dolf van Niekerk se boek, Die Son Struikel, een van sy gunsteling boeke. Ons kuier by die sanger Marinus van Rooyen en bring vir jou ʼn verslag van Ghoema-toekennings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae