Allegaartjie 2 – Program 56

Marilyn Ramos, Mej SA 2013, gesels in vandag se Allegaartjie oor haar titel en die projekte waarby sy betrokke is.

In hierdie Maandag se Allegaartjie vertel Karin Venter jou meer oor ʼn grafiese ontwerper se beroep in Bobaasberoepe. Ons begin ʼn nuwe gesprekreeks oor persoonlike finansies en kuier by vanjaar se Mej. Suid-Afrika, Marilyn Ramos.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae