Allegaartjie 2 – Program 57

Susan Hepple van Neurolink kyk in ons gesprek oor breinkrag na die invloed van stres. Foto: gamerfitnation.com

In vandag se Allegaartjie vertel Marlize hoe jy tuis kan oefen om jou rug te versterk. Susan Hepple van Neurolink bespreek stres se invloed op jou breinkrag en ons gesels met Corrie Smith oor haar projek wat ʼn mediasentrum in Hoedspruit red.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae