Allegaartjie 2 – Program 58

Zita Pretorius, Corlea Botha en Marzanne de Beer is die stemme agter die nuwe sanggroep, De La Creme. Foto: themarketingsite.com

In hierdie Woensdag se Allegaartjie bring ons jou die laaste aflewering van ons gespreksreeks oor Demensie en Alzheimers. Ons gesels met die skrywer Louise Prinsloo oor haar boek ‘Kerkenberg tot Bloedrivier’ en kuier by Corlea Botha van De La Creme.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae