Allegaartjie 2 – Program 59

Anton Botha vertel jou alles van sy splinternuwe orkes.

In vandag se Allegaartjie vertel Lani Snyman jou hoe om ʼn lekker koppie koffie tuis te maak. Ons gesels met Ilze Nieuwoudt oor die geskiedkundige besienswaardighede in Suid-Afrika en Anton Botha vertel ons meer oor sy nuwe orkes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae