Allegaartjie 2 – Program 60

Burger Meyer doen verslag oor Helpende Hand se Projek Leerkrag, wat gehalte onderwys wil verseker. Foto: helpendehand.co.za

In hierdie Allegaartjie verduidelik Hans du Plessis waarom Karel Kielblock se boeke op jou ‘moet-lees’ lysie moet wees. Jaco Jacobs gee ons ʼn uitgewer se siening oor Afrikaanse kinder- en jeugboeke en ons vertel jou meer van Helpende Hand se Projek Leerkrag.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae