Allegaartjie 2 – Program 61

Helen Ueckermann verduidelik hoe jy jou skuldsituasie kan verbeter. Foto: themoneyguide.ca

In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn webontwikkelaar in Bobaasberoepe. Helen Ueckermann gee raad oor hoe om uit jou skuldsituasie te kom en Annelize Brits gesels met ʼn arbeidsterapeut oor siggestremde babas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae