Allegaartjie 2 – Program 62

    Jesus die Musiekblyspel is tans op die planke by die Staatsteater. Burger Meyer het met die span agter die verhoogstuk gesels.

Jesus die Musiekblyspel is tans op die planke by die Staatsteater. Burger Meyer het met die span agter die verhoogstuk gesels.

In vandag se Allegaartjie verduidelik Marlize Grobbelaar waarom ʼn aktiewe leefstyl vir jong kinders so belangrik is. Susan Hepple gesels oor die denkfunksies van die brein en ons vertel jou meer oor Jesus, ʼn nuwe Afrikaanse musiekblyspel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae