Allegaartjie 2 – Program 63

Zane Meas gesels met Burger Meyer oor sy nuwe rolprent, Father.

In Woensdag se Allegaartjie gesels Burger Meyer met Jo-Marie Rabie oor oudhede, ons kuier by Valiant Swart wat ons meer vertel van die reisprogram, Mooiloop, en ons gesels met Zane Meas oor sy nuwe rolprent wat handel oor vaderskap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae