Allegaartjie 2 – Program 64

Die pianis, Rocco de Villiers, kuier in die Allegaartjie-ateljee.

In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Susan Lombaard en Lani Snyman oor die verskillende maniere waarop jy koffie kan maak. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer oor die Vrouemonument in Bloemfontein en ons kuier ook by die flambojante pianis, Rocco de Villiers.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae