Allegaartjie 2 – Program 65

Pieter-Dirk Uys spog met 'n nuwe verhoogproduksie waar die gehoor kan kies watter karakters se storie hulle wil hoor. Foto: Stefan Hurter

Pieter-Dirk Uys spog met ‘n nuwe verhoogproduksie waar die gehoor kan kies watter karakters se storie hulle wil hoor. Foto: Stefan Hurter

In vandag se Allegaartjie vertel Hans du Plessis watter André P Brink boeke jy moet lees. Pieter-Dirk Uys gesels oor sy nuwe interaktiewe verhoogproduksie, waar jy die aand se stories kan kies, en ons kuier saam met die gewilde Bobby van Jaarsveld.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae