Allegaartjie 2 – Program 66

Helen Ueckermann verduidelik hoe jy jou finansiële doelwitte kan bereik in vandag se gesprek oor persoonlike finansies. Foto: inexfinance.com

In hierdie Maandag-aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn omgewingskonsultant oor haar werk in Bobaasberoepe. Helen Ueckermann neem finansiële doelwitte onder die vergrootglas en Annelize Brits kyk na die opvoeding van ʼn siggestremde kind.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae