Allegaartjie 2 – Program 67

Altus Theart vertel ons meer oor die inspirasie agter sy eerste album.

In vandag se Allegaartjie gesels Marlize Grobbelaar oor ʼn aktiewe leefstyl vir veral ouer mense. Susan Hepple bespreek die faktore wat leer beïnvloed en ons kuier by Altus Theart wat met ons gesels oor sy debuutalbum.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae