Allegaartjie 2 – Program 68

Charmaine Joubert en Marnus Roodbol, van Walking for Lions, vertel jou meer van ‘n staptog deur Afrika vir dié vasteland se wilde leeus. Foto: victoriafalls.net

In hierdie Allegaartjie vertel Jo-Marie Rabie meer oor die versameling van silwer, koper en emalje. Ons gesels met Charmaine Joubert en Marnus Roodbol wat ʼn staptog deur vier Afrika-state aanpak vir ʼn bewusmakingsveldtog rondom wilde leeus en ons kuier vir oulaas saam Zane Meas wat ons meer vertel oor die Fatherhood Foundation.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae