Allegaartjie 2 – Program 69

Juanita du Plessis gesels met Allegaartjie se Burger Meyer oor haar unieke vertoning by vanjaar se Ghoema-toekennings.

In hierdie Donderdag se aflewering van Allegaartjie bespreek Lani Snyman koffie as ʼn handelskommoditeit. Ilze Nieuwoudt vertel waarom jy maar ʼn draai by die Bloedrivier-erfenisterrein kan gaan maak en ons kuier saam met die Juanita du Plessis, wat gesels oor unieke vertoning by vanjaar se Ghoema-toekennings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae