Allegaartjie 2 – Program 7

In Allegaartjie praat ons regskenner oor dienskontrakte en onbillike ontslag in “Jou regte in die werkplek” met Nico Strydom. Ons kuier by opkomende musiekster, Liebe Loubser en gesels met Chris Chameleon oor die Drakensbergse seunskoor en sy nuwe CD en DVD wat hy saam met hulle opgeneem het.

Chris Chameleon se vertoning saam met die Drakensberg Seunskoor is nou op CD en DVD beskikbaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae