Allegaartjie 2 – Program 70

Amalia Uys gesels met Burger Meyer oor haar nuwe projekte in vandag se Allegaartjie. Foto: kleinkaroofilm.co.za

2013-05-10
In hierdie Vrydag se aflewering van Allegaartjie bespreek Hans du Plessis en Theresa Papenfus die boek ‘Die swerfjare van Poppie Nongena’ deur Elsa Joubert. Lindie Strydom gesels oor Moedersdag en ma-wees terwyl Amalia Uys deel waarmee sy haarself besig hou sedert sy die sepie, 7de Laan, verlaat het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae