Allegaartjie 2 – Program 71

In vandag se aflewering van ons gesprekreeks oor siggestremde kinders gesels Annelize Brits met ‘n braille onderwyser van Prinshofskool. Foto: wikipedia.org

2013-05-13
In dié Allegaartjie praat Helen Ueckermann oor begrotings in ons reeks gesprekke oor finansies. Ons gesels met ʼn braille onderwyser van Prinshofskool vir blindes en Bruce Knoetze vertel meer oor sy beroep as ʼn “broadcast designer”, oftewel uitsaai-ontwerper.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae