Allegaartjie 2 – Program 72

Michael van der Walt van die nuwe rockgroep, Kopiereg, kuier in die ateljee.

In dié Allegaartjie bespreek ons mentale gesondheid in ons reeks oor breinkrag. Michael van der Walt vertel ons meer van die musiekgroep Kopiereg en Marilize Grobbelaar gesels oor sportbesering in ons reeks oor gesondheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae