Allegaartjie 2 – Program 73

Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, kuier in vandag se program by die gesoute aktrise, Lizz Meiring.

2013-05-15
In vandag se Allegaartjie gesels ons oor die ATKV se skryfskool wat fokus op kinder- en jeugboeke. In die laaste aflewering van ons reeks oor antieke ware gee Jo-Marie Rabe raad vir diegene wat vermoed dat hulle ʼn item van waarde besit. Ons praat ook met Lizz Meiring oor die Teater Ekstravaganza wat sy hou ter ondersteuning van die Teaterbystandfonds.

Lees ook:
Lizz Meiring: Woorde is my musiek

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae