Allegaartjie 2 – Program 74

Lani Snyman vertel jou van die duurste koppie boeretroos wat jy kan geniet en hoe dit gemaak word. Foto: 21food.com

2013-05-16
In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels Lani Snyman oor ondermeer die duurste koppie boeretroos. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer oor die moederstad se Kasteel van Goeie Hoop en Lochner de Kock praat met Burger Meyer oor sy nuwe gegeurde soute.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae