Allegaartjie 2 – Program 75

Crystal Donna Roberts en Vaughan Gardiner speel in ‘n verhoogproduksie oor Koos Kombuis se lewe. Vaughan met Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, oor die produksie gesels.

2013-05-17
In dié Vrydag se Allegaartjie bespreek Hans du Plessis en Theresa Papenfus Afrikaanse romantiese fiksie wat jy moet lees en John Rutland vertel ons meer van sy versameling tweedehandse boeke. Ons gesels ook met Vaughan Gardiner oor musiek en verhoogproduksies.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae