Allegaartjie 2 – Program 76

Helen Ueckermann fokus vandag in haar gesprek oor persoonlike finansies op vroue en hulle geldsake. Foto: rocksolidwealthdesigns.com

2013-05-20
In hierdie Allegaartjie gesels Karin Venter met fisioterapeut in Bobaasberoepe, Helen Ueckermann fokus op vroue en hulle geldsake en ons kuier by ʼn gesin met ʼn blinde seun.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae