Allegaartjie 2 – Program 77

In die laaste aflewering van ons gesprekreeks oor die krag van die brein verduidelik Susan Hepple hoe jy jou brein positief kan herprogrammeer. Foto: secrets-2-success.com

2013-05-21
In vandag se Allegaartjie gesels Marlize Grobbelaar vir oulaas oor algemene rugbeserings en hoe om dit te vermy. Ons sluit ook af met ons gesprekreeks oor die krag van die brein en Susan Hepple verduidelik hoe jy jou brein positief kan herprogrammeer. Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, vind uit wat Aardklop doen vir die teaterbystandfonds.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae