Allegaartjie 2 – Program 78

Ons vind uit hoekom avokado-olie deesdae so gewild in Suid-Afrikaanse kombuise is.

2013-05-22
In hierdie Woensdag se Allegaartjie vertel ons jou alles van avokado-olies, ons gesels met Wilma Venter oor Projek Kombersie en die sanger, Gert Koevert, kuier in ons ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae