Allegaartjie 2 – Program 79

Allegaartjie-joernalis, Danelle van Zyl, gesels oor die volgende paar weke met Hannes Snyman, wat ons alles van sjokolade sal vertel. Foto: snymanchocolates.com

2013-05-23
In vandag se Allegaartjie bespreek Lani Snyman die soort spesialiteitkoffies wat met espresso gemaak word. Ilze Nieuwoudt en Suné van Heerden bespreek die lewe van Dirkie Uys en Danelle van Zyl skop af met ʼn splinternuwe gesprekreeks en vind uit hoe word ʼn mens ʼn sjokolateur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae