Allegaartjie 2 – Program 8

In vandag se Allegaartjie gesels Hettie Brittz oor kinders met roosboom-persoonlikhede. Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, neem aanlyninkopies onder die vergrootglas en ons kuier by die sanger, Simeon.

Simeon Hamman het besluit hy wil weer sing. In vandag se program vertel Sonja Herholdt se seun hoe hy tot daardie besluit gekom het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae