Allegaartjie 2 – Program 80

Carike Keuzenkamp gesels met ons oor Ghoempie, haar Ghoema-toekenning en sukses in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf.

2013-05-24
In hierdie Vrydag se Allegaartjie vra Theresa Papenfus vir Hans du Plessis uit oor sy boeke met die Groot Trek as agtergrond. Ons gesels ook met Pierre Vee oor sy musiek en Carike Keuzenkamp praat met ons oor Ghoempie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae