Allegaartjie 2 – Program 81

In Bobaasberoepe gesels Karin Venter met Karyna le Roux, wat haar eie kinderkinetika praktyk besit. Foto: flickr.com

2013-05-27
In hierdie Maandag se aflewering van Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn vrou wat haar eie kinderkinetika praktyk bedryf om meer oor dié beroep uit te vind. Helen Ueckermann bespreek lewenslange geldplan en Annelize Brits gesels met ʼn oudioloog en spraakterapeut oor gehoorgestremde kinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae