Allegaartjie 2 – Program 82

Jy het beheer oor hoe jy oud word! Luister na ons gesprek met Dr Hannetjie van Zyl-Edeling wat verduidelik hoe ‘n mens positief oud word. Foto: positiveageing.co.za

2013-05-28
In Allegaartjie vandag begin ons ʼn nuwe reeks gesprekke wat handel oor depressie by kinders. Dr Hannetjie van Zyl-Edeling vertel ons ook hoe om positief oud te word en Charmaine van Schalkwyk kom gesels oor “Look Good Feel Better” wat fokus daarop om kankerpasiënte by te staan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae