Allegaartjie 2 – Program 83

Betaal jou tekkie tax op Vrydag 31 Mei en ondersteun ‘n liefdadigheidsorganisasie van jou keuse.

2013-05-29
In hierdie Allegaartjie vertel ons jou van Tekkie Tax, ʼn nuwe geldinsamelingsprojek waar jy kan kies watter doel kry jou donasie. Die ATKV is ook opsoek na Suid-Afrika se talentvolste senior burgers en Aletté Winckler en Sumari Schoeman vertel ons meer van hulle LullaBybel CD en DVD.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae