Allegaartjie 2 – Program 84

Het jy geweet sjokolade is eintlike goed vir jou? Hannes Snyman verduidelik wat maak sjokolade gesond. Foto: snymanchocolates.com

2013-05-30
In hierdie Donderdag se Allegaartjie gesels Susan Lombaard vir oulaas met Lani Snyman oor koffie. Ilze Nieuwoudt vertel ons meer van die held, Wolraad Woltemade en die sjokolateur, Hannes Snyman, verduidelik wanneer sjokolade gesond is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae