Allegaartjie 2 – Program 85

Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, gesels met Theuns Jordaan oor sy sukses met sy album, Roeper.

Allegaartjie-joernalis, Burger Meyer, gesels met Theuns Jordaan oor sy sukses met sy album, Roeper.

2013-05-31
In vandag se Allegaartjie gesels Theresa Papenfus met Hans du Plessis oor sy Griekwa-psalms. Ons praat ook met Theuns Jordaan oor die twee toekennings wat hy ontvang het vir sy album, Roeper, en kuier by die country-musiek legende, Lance James.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae