Allegaartjie 2 – Program 86

Heleen Vorster van die Transoranje Skool vir Dowes verduidelik watter rol ‘n oudioloog en spraakterapeut speel in die lewe van ‘n gehoorgestremde kind. Foto: dartmed.darthmouth.edu

2013-06-03
In Allegaartjie vandag gesels Karin Venter met ʼn geoktrooieerde rekenmeester om meer uit te vind van dié beroep. Helen Ueckermann vertel ons wat ons eintlik met daardie salarisbonus met doen en Annelize Brits gesels verder met Heleen Vorster oor spraakterapie vir gehoorgestremde kinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae